Welkom by die Skryfhulppportaal. Skryf jy 'n akademiese teks in Afrikaans? Dan kan jy gebruik maak van Skryfhulp Afrikaans. Indien jy 'n teks in Engels skryf, dan kan jy gebruik maak van die Academic Writing Assistant om jou te ondersteun met die ontwikkeling van jou akademiese skryfvaardighede. Beide die Skryfhulp Afrikaans en Academic Writing Assistant gee wenke en terugvoer oor struktuur, styl en spelling.

Meld aan as KU Leuven gebruiker



Meld aan as 'n ander gebruiker