Skryfhulp Afrikaans
Moontlik gemaak deur die Instituut voor Levende Talen

FAQ

Word my teks vir verdere ondersoek gebruik?

Nee, voorlopig nie. Indien dit in die toekoms gedoen sou word, bv. vir algemene didaktiese en wetenskaplike doeleindes, sal dit slegs gebeur met ’n voorafgaande kennisgewing en ingeligte toestemming.

Rugsteun die Skryfhulp my teks?

Nee. Dit beteken ook as daar nie ’n internetkonneksie is nie dat die teks verlore sal gaan. Kopieer dus gereeld die nuutste weergawe na die teksverwerker waarin jy werk. Sodoende sal afgehandelde werk nie verlore gaan nie.

Word die Skryfhulp verder ontwikkel?

Ja. Ons vul gereeld ons data aan. Verder probeer ons die reëls verfyn en om nog beter gebruik te maak van die sintaktiese analiseerder in die Skryfhulp. Ons toets eksperimenteer ook met n-gramme en neurale netwerke.

Waarheen kan my voorstelle vir die Skryfhulp stuur?

Jy is welkom om ’n e-pos te stuur na info@schrijfhulp.be.

Terug na Skryfhulp